Huisgenoot

INDIANA JONES & DIE LAASTE KOEBAAI

IN ’N smerige kroeg kyk die man van onder sy fedora na die booswigte om die tafel. Jy sou dink die held het geen uitkomkans nie – hy’s uit sy element en glad nie meer vandag se kind nie – maar so vinnig soos ’n pofadder se pik, swiep sy sweep deur die lug. Die punt tref die naaste skarminkel en in dieselfde swaaibeweging sing die sweep in alle rigtings met die res van die groep wat uitmekaar spat.

Kyk ’n mens na die voorprent van , is dit gerusstellend om die Hollywoodster Harrison Ford weer op die skerm te sien. Jy weet hy gaan vir geen gierige argeoloog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te