Die Tuinier Tydskrif

ANTWOORDE op al jou GROENTEVRAE

Of jy nou ʼn gesoute tuinier of ʼn nuweling is wat groentekweek betref, is daar altyd vrae. Sodra die grondbeginsels (hoeveel son, water, misstof en meer) afgehandel is, bring ander gereelde vrae al die interessante besonderhede van groentetuinmaak aan die lig.

Kan ek gryswater vir my groente gebruik? Wat moet ek aan die bruin kolle op die groenteblare doen? Hoe raak ek ontslae van slakke? Kan ek my eie potmengsel maak? En meer. Die antwoorde op al die vrae kan etlike boeke vul.

Terug na die grondbeginsels

(ons moet almal daaraan herinner word!)

Wat het groente nodig?

Volson in die winter en beskutting teen wind. Minstens ses uur son in die somer, verkieslik oggendson en namiddagskadu.

Die plek moet so gelyk moontlik wees, wat makliker is om te bewerk, en afloopwater pla nie. ʼn Effense helling is nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo

Related