Landbouweekblad

Dié trekker pas by alle toestande aan

LBW | SPESIALE FOKUS MEGANISASIEPROMOSIE

Die Magnum Rowtractrekkers is ontwerp om die perfekte balans te handhaaf, met bandopsies wat by die rywydte en grondtipe aanpas.

Hulle het ’n ossillerende agterste rusperbandstelsel wat ontwerp is is as die twee-rusperbandstelsels. Dit bied beweegbaarheid en hantering vergelykbaar met dié van ’n wieltrekker. Aan die voorpunt bied die Rowtrac gevorderde hoëtegnologie-bande wat werk met ’n laer lugdruk – sowat 40%, teenoor tradisionele MFD-trekkerbande. Dit beteken ’n langer spoor op die grond vir minder verdigting en ’n beter vastrapvermoë.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit