Landbouweekblad

Klimaatsverandering: Sandveld moet slimmer begin boer

Die grootste bekommernis rakende klimaatsverandering in die Sandveld is oor die gevolge as boere nie nou reeds begin om toekomsgerig op te tree nie, meen Pieter Brink, voorsitter van die Sandveld-aartappelwerkgoep. Hy meen boere sal met nóg meer vernuf moet boer.

“Daarom kyk ons ál meer na die jongste tegnologie om dit wat ons het, tot die maksimum aan te wend. Ons kan nie water maak nie, maar ons kan dit slimmer gebruik.”

Een van hierdie moontlikhede is om afstandwaarneming te gebruik om die volhoubaarheid van waterbronne te verseker.

“Die oogmerk is om ’n digitale stelsel te ontwikkel wat boere in staat sal stel om waterbestuur te optimaliseer. Kortliks, ons wil tegnologie ontwikkel, waaronder nuwe inisiatiewe, om met meer vernuf in die Sandveld te boer.”

Droogtes wat elke jaar vererger,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter