Landbouweekblad

Dieregesondheidsbedryf wag al 21 jaar op dié oplossing

DEEGLIKE planne en voorstelle bestaan om biosekerheid in Suid-Afrika op te skerp. Wat nodig is, is die dringende wil om dit toe te pas.

In September 2021 het Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, ’n taakspan saamgestel om biosekerheid binne die veebedryf te ondersoek. Die finale verslag is in Mei 2022 aan haar oorhandig.

Dit lig onder meer verskeie ernstige tekortkominge uit in die lewering van veeartsenykundige dienste en biosekerheidstelsels om dieresiektes te bekamp.

Die taakspan het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter