Landbouweekblad

Uitvoer help landbou om SA se ekonomie te red

Rubriek

KORTOM

■ Internasionale graanpryse het begin normaliseer en plaaslike graanpryse is heelwat laer, wat graanboere se inkomste vanjaar gaan benadeel.

■ Die hefboomverhouding in die landbou, waar vreemde geld al hoe meer gebruik word, is duidelik uit die groeiende skuldlasverhouding.

■ Die kosteprysknyptang is ’n nimmereindigende geveg vir boerdery, wat net geklop kan word deur al hoe produktiewer te boer.

Die geldsake van die landbou het vir die kalenderjaar 2022 gemengde resultate opgelewer. Die meeste akkerboupryse het skerp gestyg, terwyl die tuinboubedrywe, veral die uitvoerbedrywe, swaargekry het.

Die bruto inkomste (omset) het in 2022 met 15,2% tot R417,8 miljard gestyg, waarvan feitlik die helfte met uitvoer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter