Landbouweekblad

Minister word in hoek gedryf oor grondeise

OOR die afgelope 24 jaar word grondeise wat voor 31 Desember 1998 ingedien is, weekliks in die Staatskoerant afgekondig. Van dié eise is sedertdien onttrek of gewysig, sommige is afgehandel en, sover bekend, is nog nie al die eise al afgekondig nie. Saai het in 2022 sy eie aanlyn databasis van grondeise bekend gestel met beskikbare inligting (dit is beskikbaar by bit.ly/3q0hSAu), maar soek steeds die amptelike rekords.

Hoekom is dit belangrik dat die staat hierdie inligting beskikbaar maak?

Dit is deel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit