Huisgenoot

Hoekom is vrugte soveel verskillende kleure?

‘HALLO, hallo,” roep Palawa die kameelperd opgewonde toe sy by die Babbelboomhuis aankom. “En hoe gaan dit vandag?” vra sy kliphard.

“Og, kan jy asseblief ’n bietjie sagter praat?” vra Paloeka die leeu en vryf sy kop. “Ek het vanoggend ’n vreeslike kopseer. Ek wil nou nie ons pret bederf nie, maar sjoe, al die lawaai…” sê Paloeka. Sy ooglede hang en hy lyk doodmoeg.

“Siestog, Paloeka, dit is glad nie lekker nie,” sê Bibi en vryf haar leeumaat se rug.

“Paloeks, ek wil nou nie lelik wees nie, maar dit lyk regtig of ’n trein jou getrap het,” sê Palawa.

“Dis onmoontlik. Hier is nie eens treine naby ons nie,” sê Paloeka en vryf

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related Books & Audiobooks