Landbouweekblad

Trusteeskap: Nie so maklik nie

Geldbeplanning

Omdat trusts ’n baie belangrike element van boedelbeplanning uitmaak, word daar baie trusts opgerig en word trustees benodig om ’n trust te administreer. Daar is dus baie mense wat trustees van trusts is.

Die Wet op die Beheer van Trustgoed (Wet 57 van 1988) bepaal dat daar van ’n trustee verwag word om in ’n uiterste mate van goeie trou teenoor die begunstigdes van ’n trust op te tree. Daar word van ’n trustee verwag om met die mate

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related