Landbouweekblad

KOMENDE BRICS-BERAAD Vind SA landbou genoeg baat?

Aktueel HANDEL

Sedert Suid-Afrika se toelating in 2010 tot die eertydse Bric-groepering van lande, het sy aandeel van die uitgebreide Brics-blok se algehele landbou-uitvoer gestyg. Die keersy van die munt is egter dat die ander vier Brics-lande sedert 2010 al hoe meer landbouprodukte na Afrika uitvoer, terwyl Suid-Afrika se markaandeel op die vasteland afgeneem het.

Dit was een van die bevindinge van ’n onlangse ontleding wat Matthew Guest, ’n nagraadse student aan die Universiteit Stellenbosch se department landbou-ekonomie, gedoen het.

Gee egter ’n stap terug en dit is interessant om te kyk hoe Brics ontstaan het en watter posisie dié groepering in die wêreld beklee.

Nadat die beleggingsbank Goldman Sachs in 2001 in ’n publikasie voorspel het dat die ekonomieë van Brasilië, Rusland, Indië en China teen 2050 ’n belangrike plek in die wêreldekonomie sal beklee, het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit