Landbouweekblad

Kieskeurige Japan is honger vir SA se landbouprodukte

ONDANKS groeiende landbou-uitvoer na Japan is daar nog baie geleenthede vir Suid-Afrikaanse boere om munt te slaan uit dié mark.

Dié eilandstaat is Suid-Afrika se vierde grootste handelsvennoot (naas China, Amerika en Duitsland). Handelsbedrywighede tussen Suid-Afrika en Japan is onlangs op R159 miljard per jaar geraam.

Japan se bergagtige landskap, wat ongeveer 85% van sy landoppervlak uitmaak, maak hom veral ’n groot invoerder van landbouprodukte.

Suid-Afrikaanse wyn, rooibostee en sitrus is reeds gewild onder Japannese verbruikers. Rooibostee-uitvoer na Japan was byvoorbeeld in 2006 relatief klein, maar vandag is dit die enkel grootste bestemming vir Suid-Afrikaanse rooibostee, met een maatskappy wat alleen sowat 600 000 ton

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit