1. Hoe sien jy die toekoms van hommeltuie in die landbou?
Hommeltuie sal toenemend belangrik wees. Namate hulpbronne soos water en grond skaarser word en die koste van produksiemiddele, soos kunsmis en arbeid, styg, raak dit broodnodig vir boer om doeltreffender te boer. Presisielandbou, in groot én klein ondernemings, is ’n manier om dit reg te kry en seker te maak