Kuier

VERTEL VIR ANTIE VAL

Wil onmin vermy Vraag

SUSSIE SE ASEM STINK

Ek het in ’n vorige die artikel gelees oor mondhigiëne. Ek kyk na my tande en gaan tandarts toe. Die ding is, my jonger suster (in haar vroeë dertigs) se asem stink. Jissie, daai reuk kan ’n hele vertrek vul. Ek weet nie hoe om dit vir haar te sê sonder om haar gevoelens seer te maak nie. Ek wil dat sy hulp kry, maar wil nie ’n ongemaklikheid tussen ons veroorsaak nie. Hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
5 Topwenke Vir Ander Aanlyn Gedrag
Baie van ons interaksie is deesdae aanlyn, maar dit beteken nie jy kan in die wilde, woeste weste van die web maak nes jy wil nie. Net soos in die werklikheid, is daar regte maniere van kommunikeer. As jy nie iets in persoon vir iemand sal sê nie, mo
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related