Landbouweekblad

Spuit stadig en laag en tref die teiken

KORTOM

■ Daar is maniere om doeltreffender te bespuit en in die proses uitgawes aan spuitstof te beperk, asook die uitwerking op die omgewing te verminder.

■ Aangesien sowat 50% van ’n spuitstof se doeltreffendheid afhang van faktore soos spuitspoed, spuithoogte en die hoeveelheid water, behoort boere daarop ag te slaan vir die beste resultate.

Daar is ’n nuwe dringendheid om plaagdoders doeltreffender toe te dien – nie net om te verseker dat die plaagteiken getref word nie, maar ook om die omgewing te beskerm.

Andries Duvenhage, Syngenta se bemarkingskoördineerder vir die Wes-Kaap, sê plaagdodervervaardigers is nou meer gesteld daarop om die omgewingsimpak van hul produkte te beperk.

Dit kan tot ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh