Landbouweekblad

Suksesvolle U-draai met eie proewe

KORTOM

■ Makadamiaverbouing in die Suid-Kaap het van sowat 200 ha in 2006 tot 2 000 ha op vier kommersiële plase gegroei. Sedert 2017 word nog boorde gevestig op grond van die bewese sukses in die streek.

■ Sonder kruisbestuiwing dra die Beaumontbome in die Wildernis-omgewing net elke tweede jaar, al is daar baie blomme.

■ Binne sowat vyf jaar het dié kruisbestuiwing die opbrengs in sommige boorde op die plaas Toorbos verhoog van gemiddeld 0,5 t/ha tot 4 t/ha, en sodoende die boerdery gered.

Om in die wedloop te bly om van die beoogde dubbelgroeisyfers vir makadamianeute te skep, moes die Suid-Kaapse boer Braam van Wyk alles in die stryd werp om te keer dat hy ’n tweede keer sy plaas verloor.

Sy Beaumont-makadamiabome wat nie geproduseer het soos van hulle verwag word nie, het Braam van die plaas Toorbos, in die Hoekwil-gebied by Wildernis, gedwing om dringend ’n oplossing daarvoor te kry. Sy proefblok, waar sowat 25 makadamia-kultivars getoets is, het uiteindelik vir hom die antwoord op sukses en volhoubaarheid gebied, naamlik die regte kultivars en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter