Landbouweekblad

Sonder staat klop die som nie

DIE Land Bank sê hy moet ’n oplossing vind vir ’n finansieringsmodel waarmee hy ontwikkeling in die landbou volhoubaar kan finansier.

Die bank moes onlangs terugvoer gee aan die parlement se gekose komitee oor finansies oor hoe hy vorder met regstellende stappe nadat hy in April 2020 ’n wanbetaler van sy eie betalerverpligtinge geword het en ook intussen by die ouditeur-generaal op die rooi tapyt was oor sy boeke.

Laasgenoemde is intussen reggestel en vir die 2022-boekjaar het die bank ’n skoon oudit gekry. Hy het sy uitstaande skuld met 45% (R18,1 miljard) verminder danksy miljarde rande se reddingsboeie van die staat, sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit