Landbouweekblad

Droewige ekonomie tref BKB se verdienste swaar

DIE eerste helfte van dié boekjaar was vir die meeste van BKB se sake-eenhede uiters moeilik. Hy beskryf dié tyd se resultate as teleurstellend.

Die groep se tussentydse finansiële resultate verslag vir die ses maande tot 31 Desember 2022 weerspieël grootliks die omvang van die regstreekse en onregstreekse gevolge van bek-en-klouseer, beperkte toegang tot die wêreld se belangrikste wolmark (China) en ernstige ontwrigtings in sy voorsieningskettings.

Sy vesel- én vee-afdeling, gewoonlik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter