Gesonde grond is onontbeerlik vir suksesvolle oeste, maar dit is net so belangrik om nie te oorbemes nie. Daarom volg Kevin Kalb, saaiboer en eienaar van Kevin Kalb Farms in die Amerikaanse deelstaat Indiana, reeds dekades lank ’n beleid om sy grond eerder deurgaans in die regte toestand te hou.
Sy boerdery is in Dubois, beter bekend vir pluimvee. Daar saai hy mielies en sojabone, en boer met kalkoene. Hy boer reeds 35 jaar lank en is die, het hom verlede jaar besoek, en Kevin het nou eerstehands kom kyk hoe Afrika se seningtaai boere hul ding doen.