Swamsiektes vernietig die gesonde blaarweefsel wat nodig is om energie vir die plant op te wek. Omdat hierdie siektes die opbrengspotensiaal van landerye kan verminder en dit onekonomies maak om sekere gewasse te produseer, kan dit die boer se maksimum inkomstepotensiaal verminder.
Hier is ’n paar voorbeelde van algemene swamsiektes.
Mieliesiektes
■ Noordelike mielieblaarskroei () kan opbrengste met tot 90%