’n Suid-Afrikaanse rekordprys van R38 000 is op 13 April vir ’n semenstrooitjie van die Droughtmaster-bul C 13-565), geteel deur die Considerata-stoetery, betaal. Die Louma-boerdery van Thabazimbi was bereid om sy hand die diepste in die sak te druk vir dié teelmateriaal.
Een semenstrooitjie behaal R38 000
Apr 28, 2023
1 minute
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days