Sensako luister graag na sy klante op die Nampo-oesdag om hul behoeftes beter te verstaan en saam te besluit wat die beste opsies is om daarin te voorsien, sê Hendrik van Staden, eenheidshoof van Syngenta se saadafdeling in Afrika.
Die afdeling wil oor die volgende paar jaar