Landbouweekblad

Daar ís raad met terughousaad

Teen druktyd was dit nog nie duidelik of genoeg gesertifiseerde saad uit Australië beskikbaar sou wees om in die plaaslike vraag te voorsien nie. Dit beteken dat sommige produsente geen ander keuse sou hê as om, teen kundige aanbevelings in, teruggehoude saad aan te plant nie.

“Dit is tegnies moontlik om terughousaad te plant, maar die groeikragtigheid en siekteweerstand, asook die uiteindelike opbrengs en olie-inhoud, sal swakker wees as van die suiwer bastersaad,” het Rikus Schoeman, onafhanklike bestuurskonsultant vir Pioneer Kanola van Stellenbosch, op ’n onlangse kanolafokusdag van Bayer en AECI by Riebeek-Kasteel gesê.

“Die aanplantings is ook tipies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter