12
Dit was Maart die 12de maand agtereenvolgens dat internasionale voedselkommoditeitspryse gedaal het, volgens die Verenigde Nasies se Voedsel-en-landbou-organisasie (VLO). Die VLO-voedselprysindeks, wat maandelikse veranderinge in dié kommoditeite volg, het in Maart ’n