JACTO STANDPLAAS C17 PROMOSIE
Vir Jacto, vervaardiger van presisiespuite, strooiers en planters, is dit belangrik dat sy toerusting voldoen aan die eise van alle boere – van klein- tot mediumgrootte en kommersiële boere.
Jacto, wat in 1948 in Brasilië gestig is, voer na meer as 100 lande uit en het homself gevestig as een