Doeltreffende bekamping van taai onkruid by mielies
Aug 12, 2022
2 minutes
Taai en weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruid kan mielieopbrengste ’n knou gee, maar dit is waar Yamato® 480 SC sy staal toon. Met sy unieke chemikalieë bied dié produk doeltreffende bekamping van ’n verskeidenheid onkruidsoorte in talle grondtipes, met aanpasbare voor- en ná-opkomstoedieningsopsies.
“Weerstandbiedende grasen breëblaaronkruidsoorte bly ’n probleem vir mielieboere in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days