Landbouweekblad

Bekamp onkruid doeltreffend in mielielande

Taai en weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruid kan mielie-opbrengste ’n ernstige knou gee, en dit is juis hier waar Yamato® 480 SC sy staal wys. Met sy spesifieke chemiese samestelling bied dié onkruiddoder doeltreffende bekamping van ’n wye verskeidenheid onkruidsoorte in talle grondtipes, met aanpasbare opsies vir voor- en ná-opkomstoediening.

“Weerstandbiedende grasen breëblaaronkruidsoorte bly ’n probleem vir mielieboere in hul soeke na doeltreffende bekamping van onkruidmededinging

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc