Wat die bepaling van vrugte se kleur en rypheid betref, kan die peer- en appelbedryf heelwat by verfvervaardigers leer.
Jason Ladegourdie van die vrugtenavorsingskonsultante ExperiCo toets tans die gebruik van die Nix Pro 2-kleursensor met die oog daarop om dit met ’n platform in die