ONVOLDOENDE
res. Cyril Ramaphosa se ramptoestand teen beurtkrag is te breed — “soos ’n blanko tjek sonder spesifieke doelwit”, het mnr. Chris Yelland, energiekenner van EE Business Intelligence, op die onlangse simposium van die Graanhanteringsorganisasie van Suid-Afrika gesê. Om die kragkrisis op te los, is vinnige optrede nodig. “Ek was