Landbouweekblad

Nuwe eienaar, meer markte en vars planne

Die planters en die tegnologie in hierdie planters is Suid-Afrikaans en vir Suid-Afrikaanse omstandighede ontwikkel.

Dit is egter nie die enigste pad vir Equalizer, ’n maatskappy wat kleingraan- en mielieplanters ontwikkel en vervaardig nie. Mnr. Gideon Schreuder, die stigter van Equalizer, sê die maatskappy vind die afgelope tien jaar die planters is ook vir toestande in Australië geskik.

Die maatskappy se sukses daar het hom die Oos-Europese mark vir mielieplanters laat ondersoek. Daar was ook ’n vraag na die planters, en aan die vooraand van Rusland se inval in Oekraïne het hy potensieel bestellings vir 40 planters gehad.

“Maar toe die oorlog begin, het hierdie bestellings

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter