Landbouweekblad

Landbou hou kop, terwyl ekonomie krimp

Sommige markontleders verwys na “sonskynontleders”. Hulle is meestal in diens van groot ondernemings wat staatmaak op die publiek se vloei van geld en voortgesette ondersteuning. Hulle bly hardnekkig verkondig dat dit goed gaan in die ekonomie: Ons moet net geduldig wees. Die ekonomie het immers verlede jaar met 2% gegroei.

Die onlangse bekendmaking van die ekonomiese groeisyfers vir 2022, met die vierde kwartaal se negatiewe groei van -1,3%, was vir diegene ’n onverwagse skok. Die inkrimping was feitlik oor alle sektore, die landbou ingesluit.

Uitvoer het gedaal, terwyl invoersyfers styg. Dit beteken dat Suid-Afrika ’n groter invloei van kapitaal nodig het, onder meer om die rand stabiel te hou.

Die landbou se ekonomiese produksie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit