SÓ SÊ ’N EIERVRUGBOER
Tussen Mpumalanga se suikerrietplantasies verbou Hardus Snyman van Geluk Boerdery naby Komatipoort groentesoorte soos eiervrugte. Dit is ’n vrygewige gewas wat op min grond goeie opbrengste lewer.
Vertel meer oor jul boerdery?
Ons hoofgewas is suikerriet,