INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 5%, of $13,37/t (R244,09/t), tot $251,95/t (R4 600/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 10,8%, of $30,44/t (R555,73/t), laer. Verwagte pryse: Mei – $252,19/t (R4 604/t), Julie – $247,47/t (R4 518/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 5,6%, of R244/t, tot R4 125/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 6,6%, of R295/t, tot R4 205/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is