SKOTTELPLOEG TEM TAAI GRONDTOESTANDE
Die Case IH 475 Speed-Tiller®-hoëspoedskottelploeg is maklik om te gebruik en buitengewoon veelsydig.
Hy kan taai grondtoestande in die herfs en winter dieper binnedring, en spog met uitstekende inwerking van plantreste.
Dit los ’n ideale saadbedding met ’n grondafwerking wat gereed is vir plant