POFFERIGE OË
’n Groot en “swaar” maaltyd kan jou lekker ongemaklik laat voel. Maar dit kan ook ’n effek op jou vel hê, veral rondom jou oë. Sout laat vloeistowwe in die liggaam opbou, ook onder die oë. Gebruik dus die soutpot minder. En eet meer ysterryke kos