Landbouweekblad

Span werktuie in om koste te bespaar

Goeie oeste en gunstige pryse vir graan en oliesade bring mee dat saaiboere in toerusting belê. Dit het daartoe gelei dat Suid-Afrika in 2022 sy beste trekkerverkope in 40 jaar gehad het. Volgens Agbiz het verkope op ’n jaargrondslag met 17% gegroei tot 9 184 werktuie. Stroperverkope in dieselfde tydperk was 373 – ’n styging van 38% teenoor 2021.

Dit is die hoogste jaarlikse verkope sedert 1985.

Hierdie silwer randjie van goeie oeste en pryse het egter ’n donker wolk in die vorm van insetkoste wat steeds aan boere se winste vreet. In sy basislynverslag voorspel die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) ’n klein afname in kunsmispryse in 2023, gevolg deur ’n meer beduidende afname in 2024 namate aanboddinamika normaliseer. Suid-Afrikaanse boere bly egter uitgelewer aan wêreldmarkpryse en ander faktore wat tot hoë koste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter