Die voorgestelde besproeiingskema in die Buffeljagtsvallei word tans druk bespreek, skryf M.E. MELCK.
Die vertoë van die plaaslike boerevereniging, wat die noodsaaklikheid van ’n standhoudende watervoorraad besef, is tot dusver met welslae bekroon deurdat