Die belangrikheid van ’n goed deurdagte en behoorlik opgestelde testament is in verskeie vorige rubrieke bespreek. Daar is egter ’n paar bepalings wat jy nie noodwendig (net) in jou testament wil insluit nie.
Daar is ’n paar punte wat problematies kan wees as dit deel van ’n mens se testament uitmaak, soos hieronder bespreek.
Jou wense oor jou teraardebestelling. Talle kliënte beskryf hul wense oor hul teraardebestelling, hetsy