Landbouweekblad

Plaasverkope

GAUTENG

CARLETONVILLE

DROOGEHEUVEL (251), 529 ha, aan Droogeheuwel Lifestyle Estate (Edms.) Bpk., van Randfontein Estates Bpk., R20 000 000. GROOTFONTEIN (466), 102 ha, aan African Wealth Holdings (Edms.) Bpk., van E.M.E. Swanepoel, R1 516 062. KOESTERSFONTEIN (45), 108 ha, aan G.N. Nkabinde en N.Y. Nkabinde, van First Property-trust, R2 300 000. TYGERFONTEIN (488), 372 ha, aan DJ van der Merweboerderytrust, van D.J. van der Merwe, R3 088 619.

WITKOP (475), 140 ha, aan F. van Niekerk, van FVN-familietrust, R2 160 000.

PRETORIA

BOEKENHOUTSKLOOF (284), 57 ha, aan Boekenhoutskloof 34 (Edms.) Bpk., van Woodlands Lodge & Conference Centre BK, R8 500 000. DE WAGENDRIFT (417), 21 ha, aan M. Msebenzi, van S.M. Steenkamp, R950 000. KAMEELDRIFT (313), 30 ha, aan M. en T. Hohowsky, van I.P. de Villiers, R900 000. KLIPEILAND (524), 158 ha, aan M.P. Khumalo, van Lebasco-boerdery (Edms.) Bpk., R2 000 000.

KWAZULU-NATAL

LADYSMITH

KILBURN (14639), 165 ha, aan Loskop-beleggingstrust, van FCL Farming BK, R3 162 500.

PIETERMARITZBURG

MILESTONE (14826), 20 ha, aan E.J. Bell en O.A. Bell, van L.C. Bellairs en B.A. Lombard, R8500000. UITKOMST & DOORNRUG (852), 76 ha, aan Matrisys (Edms.) Bpk., van Light Flighttrust, R9 000 000.

PORT SHEPSTONE

EQUEEFA (17559), 145 ha, aan Malt Gold Trade & Invest (Edms.) Bpk., van E.Z. Ngcobo, R9775000.

UNDERBERG

ESTON (7948), 22 ha, aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter