Landbouweekblad

OU TEGNOLOGIE, ANDER HAWENS MOET TAFELDRUIFBEDRYF DEURDRA

MET die tafeldruiwe-uitvoerseisoen in volle gang moes die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf (Sati) kort voor druktyd uitvoerders aanraai om hul produkte te herlei van die Kaapstadhawe weens werkverrigting wat volgens sy jongste nuusbrief as “onbevredigend” beskryf is.

Me. Antoinette van Heerden, bestuurder van logistieke sake by die varsprodukteuitvoerdersforum

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit