Landbouweekblad

Groeiende vraag na oliesade, veral sojabone

Die vraag na oliesade groei voortdurend wêreldwyd, veral wat sojabone aanbetref. Terselfdertyd word Suid-Amerika (veral Brasilië en Argentinië) die wêreld se hoofvoorsiener van mielies en sojabone, terwyl Rusland die hoofuitvoerder van koring geword het. Amerika is stadig maar seker besig om sy oorheersende posisie as voorsiener van graan en oliesade aan die wêreld te verloor.

In Amerika en Suid-Amerika is mielies en sojabone die twee oorheersende gewasse. Hulle word meestal in rotasie verbou.

In Suid-Afrika ondergaan akkerbou dieselfde ontwikkeling. Die produksie van oliesade bly groei. Die afgelope jaar het Suid-Afrika ’n rekordoliesade-oes gehad en in die komende jaar kan daardie rekord oortref word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter