Idees

Mooiste linne

PLEK OM TE SIT

’n Mooi kussing op ’n palet gee nuttige ekstra sitplek, of gebruik dit as ’n voetstoeltjie. En ’n los oortreksel kikker ’n afgeleefde bank altyd op.

JY BENODIG

♥ klein palet
♥ akrielspuitverf
♥ 2 vintage-meelblomsakke
♥ binnekussing van omtrent 60 x 80 cm

SO MAAK JY

Spuit die palet in die kleur van jou keuse. Steek die kussing in een meelsak en werk die opening met die hand toe. Trek die synate van die tweede meelsak los en soom dit om. Werk die bo- en onderrande aan mekaar vas met die regte kante teen mekaar om ’n buis te vorm. Trek dit oor die kussing.

Neem ’n stuk linne wat groot genoeg is om jou bank te bedek en soom al die rande om. Neem vir die onderrand ’n stuk linne van omtrent 30 cm breed in die kleur van jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Van Die Redakteur
KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste v
Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel