Idees

SIT HIER

VOORBEREIDING VAN STOEL

Blaas nuwe lewe in ’n ou stoel met ’n bietjie tyd en moeite.

MOEILIKHEIDSGRAAD: medium

TYD: ’n dag

JY BENODIG

♥ ou stoel♥ stoelpoot (ons het ons s’n by Gelmar gekoop)♥ 2 elmboogklampe♥ houtlym♥ houtvuller (ons het wit gebruik)♥ 80-120-grint-skuurpapier♥ warmgeweer (of gebruik suikerseep en ’n stopverfmes of skraper)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Van Die Redakteur
KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste v
Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel