Landbouweekblad

TOE-OË DEUR DIE TURF

KORTOM

■ Ineos, een van die wêreld se drie grootste petrochemiese maatskappye, het pas sy eerste produksievoertuig, die Grenadier, amptelik bekend gestel.

■ Die ekspedisie van John O’Groats in die noorde van Skotland het by Belgravia naby Londen geëindig, net daar waar die plan ontstaan het om een van die wêreld se taaiste 4x4’s te ontwikkel.

■ Jasper Raats van Landbouweekblad het die tweede been van die avontuur vanaf Inverness tot by Glencoe meegemaak.

Dit is snerpend koud toe ons die Sondagmiddag by die Inverness-lughawe op die Skotse Hoogland uit die vliegtuig klim. Ons kan bly wees ons was nie deel van die vorige groep nie, sê ons gashere van die Britse petrochemiese maatskappy Ineos. Tóé het die kwik glo tot tien grade onder vriespunt gedaal.

Ons groep Suid-Afrikaanse en Australiese joernaliste is deel van die vierde mediagroep wat die wêreldwye bekendstelling van Ineos se Grenadier in ’n avontuurbelaaide ekspedisie in die noorde van Skotland meemaak.

Oor die volgende twee dae is ons agter die stuur van hierdie nuwe veldwaens en kry die geleentheid om hulle behoorlik op die proef te stel, oor berge met sneeu op die pieke en deur dale met doeksag modder.

Die Grenadier het in 2017 ontstaan toe sir James

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter