Landbouweekblad

Kan die Grenadier ’n ou Ingelsman se skoene volstaan?

Die Ineos Grenadier is ’n nuwe veldvoertuig met ’n rateltaai onderstel, BMW se betroubaarste enjin en net die nodigste elektronika.

In veldrykringe lyk die Engelse boswa soos ’n ou vriend wat al baie kampvure op plekke sonder paaie moontlik gemaak het en ’n mens wil wonder of daar dalk ’n familieband is.

Daar is, maar almal hou nie daarvan as ’n mens sê die Grenadier is ’n waardige opvolger vir die Land Rover Defender nie. Daar is mos ’n nuwe Defender-veldwa in die Jaguar Land Rover-stal.

Wat maak dus dat sommige Land Rover-eienaars meer opgewonde is oor die Grenadier as die getroue ou Defender se nuutste inkarnasie?

Om dit te verstaan, moet ons na die ontstaan van die Grenadier gaan kyk en sommer ook in die geskiedenis van die Defender gaan rondkrap.

Die idee van ’n waardige plaasvervanger vir die ou Defender het gestalte gekry toe die Britse miljardêr sir James Radcliffe in ’n kroegie in Liverpool saam met sy vriende oor ’n louwarm bier gedroom het van ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter