BÊRESAK HOU JOU BAKKIE NETJIES
ndien jy sukkel om jou selfoon, waterbottel en die jongste uitgawe van in jou bakkie bymekaar te hou, is die Gear Saddle Bag van Camp Cover wat oor die rathefboom pas, die ideale oplossing om jou bakkie binne netjies en agtermekaar te hou. Dié organiseerder kan ook verstel word en pas oor