Avontuur Afrika

Goeters & geite

Op ’n knap begroting

Vlugtige voete: Beskikbaar in alle groottes en in byderwetse kleure, is Kaalfööts ideaal vir enige buitelugavontuur. Super gemaklik en prakties, word hierdie skoene van elastiese lycra-en gaasmateriaal gemaak, wat beteken dat hulle vinnig droog word; terwyl die glybestande rubber buitesool jou voetsool teen klippe en dorings beskerm.

*Beskikbaar vanaf R290 (kinders) tot R340 (volwassenes): www.kaalfoot.co.zaa

Die Energizer Vision Rechargeable Lantern is ‘n ideale kamplig, wat net so handig tuis is. As ‘n bonus kom dit met ‘n USB-poort, wat jou toelaat om jou foon te laai terwyl jy dit as lig gebruik. Dit is binne agt ure ten volle gelaai en bied drie beligtingsmodusse: hoog, laag en naglig en die verduisteringskakelaar verseker pasgemaakte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika5 min read
In Die Nuus
Die eerste fase van ‘n projek om die toekoms van wilde aasvoëlbevolkings in Suider-Afrika te verseker, is suksesvol voltooi nadat 160 Krans-en Witrugaasvoëls by hul nuwe tuiste by Shamwari Privaat Wildreservaat gevestig is. Hierdie vorm deel van ‘n p