Landbouweekblad

Rol bosse plat vir beter weiding

Boere stort ’n oneindige hoeveelheid geld in veldverbetering, want beter veld beteken dat meer vee winsgewend aangehou kan word.

Dit beteken dikwels dat indringerbosse tot elke prys bekamp moet word. Los jy dit, kan dit grasse verdring en só toeneem dat die veld se drakrag te laag vir ’n volhoubare boerdery is.

Vra maar vir mnr. Koos Briedenhann van die plaas Buffelhoek by Otjiwarongo in Namibië. Hy en sy pa, Timo, boer met Damara-skape en gemengde vleisbeesrasse. Jare gelede het indringerbosse hul boerdery soveel gepootjie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter