VANJAAR se wyndruifoes kan die vierde kleinste oes in 17 jaar wees, deels omdat besproeiingsprobleme tot kleiner druiwekorrels lei.
Mnr. Conrad Schutte, bestuurder van Vinpro se konsultasiedienste, wys daarop dat talle Suid-Afrikaanse wingerde besproei word, en dat produsente elektrisiteit nodig het