’N JARE lange probleem met ’n waterlisensie op ’n grondhervormingsplaas in die Oos-Vrystaat kon opgelos word danksy ’n goeie werkverhouding tussen Maluti Farming PALS en Vrystaatse wateramptenare.
Die nuwe waterlisensie sal gebruik word deur Maluti Asparagus Company (MAC), wat ’n vennootskap is tussen Kabo Moratoa Enterprise, ’n nuwe-era-landboumaatskappy, mnr.