Die La Niña-weerstelsel wat die afgelope drie jaar in Suid-Afrika heers, het swaar reën tot gevolg gehad, terwyl die voorspelde El Niño-stelsel tot ongekende hoë temperature kan lei. Daarbenewens moet boere ook ander krisisse, soos beurtkrag, trotseer wat produksie kniehalter.
Hierdie probleme kan ’n groot impak op boerderye se ekonomiese volhoubaarheid hê. Indien finansiële probleme